LibreOffice vs OpenOffice
LibreOffice is die opvolger van OpenOffice.org, algemeen bekend as OpenOffice, wat sy laaste groot opdatering in 2014 gehad het. (Daar was sedertdien af en toe klein opdaterings, maar OpenOffice het ’n geskiedenis van die gelaat van sekuriteitsprobleme wat nie opgelos word nie, daarom word alle gebruikers sterk aanbeveel om op te gradeer na LibreOffice, wat meer aktief onderhou word.)
LibreOffice voeg baie ekstra funksies en verbeterde Microsoft Office-versoenbaarheid by, en het gereelde vrystellings met sekuriteitsopdaterings. Leer meer oor die geskiedenis van OpenOffice en LibreOffice hier, en kyk na hierdie vergelyking:
| Nuutste groot (nuwe kenmerk) vrystelling | 26.2 – 30 April 2026 | 4.1 – April 2014 |
| Klein opdaterings in 2024 en 2025 | 21 | 1 |
| Windows 64-bis en Apple Silicon-weergawes | Ja | Nee |
| Microsoft OOXML uitskryf | Ja (.docx, .xlsx, .pptx) | Nee |
| Security: signing of OOXML + PDF files | Ja | Nee |