LibreOffice is 'n oopbron kantoor suite geskep deur u, vir u.

Sluit aan by ons gemeenskap

Teks-skrywer skermskoot

Een suite. Ses programme.

Teks-skrywer skermskoot

Teks-skrywer ikoon

’n Kragtige woordverwerker vir alles van vinnige aantekeninge tot volledige boeke.

Lees die handleiding.

Teks-skrywer ikoon
Calc skermskoot

Calc ikoon

’n Kenmerkryke sigblad om data te ontleed, getalle te verwerk, en duidelike visuele voorstellings te skep.

Lees die handleiding.

Calc ikoon
Impress-skermskoot

Impress-ikoon

Skep boeiende, multimedia-aanbiedings met gemak en spoed.

Lees die handleiding.

Impress-ikoon
Skets skermskoot

Skets ikoon

Ontwerp alles van eenvoudige diagramme tot komplekse 3D-illustrasies.

Lees die handleiding.

Skets ikoon
Databasis skermskoot

Databasis ikoon

Administreer databasisse direk: Bou tabelle, vorms, navrae en verslae alles op een plek.

Lees die handleiding.

Databasis ikoon
Wiskunde skermskoot

Wiskunde ikoon

Skryf wiskundige formules met ’n visuele redigeerder of gewone teks.

Lees die handleiding.

Wiskunde ikoon

Hoekom LibreOffice Kies?

Sluit aan by ons gemeenskap

Welkom! LibreOffice word ontwikkel deur ’n vriendelike gemeenskap, bestaande uit honderde medewerkers van regoor die wêreld. Dit is gratis en oopbron-sagteware, sodat enigeen kan bestudeer hoe dit werk en verbeterings kan aanbring. Sluit vandag by ons aan en help ons om dit nog beter te maak!

Voordat jy begin om by te dra, word dit aanbeveel om ’n oriënteringsonderhoud met die TDF-mentor Ilmari Lauhakangas te reël.

Alreeds ’n Bydraer? Sluit aan by TDF!

Sommige van ons gemeenskapslede op die kaart.

Wat Mense Sê

Ontmoet Ons Gemeenskap