Krediete
- Wiki Bydraers (rol ondertoe)
- Prente, Webwerf & Beeld Krediete (rol ondertoe)
- Vertalers (Weblate gebruikers)
1948 individue het bygedra aan OpenOffice.org (en wiese bydrae ingevoer is in LibreOffice) of LibreOffice tot-en-met 2024-03-18 19:52:02.
Ontwikkelaars dra kode by sedert 2010-09-28
Bydraers tot gebondelde sjablone
Ontwikkelaars wat nie kode bydrae sedert 2010-09-28
Bydraers tot gebondelde sjablone
Ons onderskei nie tussen indiening wat vanaf die OpenOffice.org-kodebasis ingevoer is en dié wat direk in die LibreOffice-kodebasis ingebring is nie, as:
- dit is tegnies nie moontlik om te onderskei tussen indienings wat direk in die LibreOffice-kodebasis ingebring is en indienings wat saamgevoeg is vanaf die OpenOffice.org-kodebasis nie, en
- bydraers tot die OpenOffice.org-kodebasis moet ook erkenning kry vir die uitstekende werk wat hulle doen.
Neem kennis dat LibreOffice vroeër in 20 Git-bewaarplekke verdeel was. Om ’n verandering na al die bewaarplekke te stoot, sal as 20 toedelings getel word, aangesien daar geen manier is om dit van 20 afsonderlike toedelings te onderskei nie.
Totale getal bydraes tot die TDF Wiki
As jy jou Wiki-gebruikersnaam met jou volle naam wil vervang, gaan na hierdie wiki-bladsy en voeg jouself by die naamomskakellingslys.
Prente, Webwerf & beelde Krediete
Alle prente op die LibreOffice-webwerf is beskikbaar van hul outeurs onder ’n Creative Commons CC-BY-SA 3.0 of CC-SA 3.0.
Webwerf Krediete
- Christine Louie (UX Navorser / Projek Bestuurder)
- Lisa Lin (UX Navorser)
- Cat de Leon (UX/UI Ontwerper)
- Dan Gallagher (UX Ontwerper)
- Zarema Ross (UX Ontwerper / Belewenis Analis)
- Helen Tran (UX Ontwerper)
- Irene Geller (UI Ontwerper)
- Ilmari Lauhakangas (migrasie na Hugo)
- Phu Hung Nguyen (internationalisering met hugo-gettext)
- Christian Lohmaier (ondersteuning en infrastruktuur integrasie)