LibreOffice Aflaai
Jou aflaai hieronder, aanpas.
Ander Weergawes & Installasie Metodes
Konfigureer u aflaai
Kern pakket aflaai van LibreOffice 26.2.4 for Windows (x86-64).
Laai af via torrent of sien alle spieëlskakels.
Komplementêre taalpakket aflaaie
I het waarskynlik JavaScript in u webswerwer ge-deaktiveer.
U kan direk toegang tot taal-verwante pakette kry the file listings.
Beskikbare taal pakette in English (GB):
Vertaalde Gebruikerskoppelvlak: English (GB) (Torrent, mirror list)
Hulp vir aflyn gebruik: English (GB) (Torrent, mirror list)
Alternatiewe installasie metodes, ontwikkelingspak(SDK) en bron kode
Ouer weergawes van LibreOffice (nie meer bygewerk nie) is beskikbaar die argief
Deur op die knoppie hieronder te klik, aanvaar jy om die inhoud van ’n derdeparty-werf (YouTube) te bekyk en dat jou persoonlike data oorgedra en verwerk word soos aangedui in die Google-privaatheidsbeleid] (https://policies.google.com/privacy).
LibreOffice 26.2 is ons nuutste stabiele vrystelling met nuwe kenmerke, verbeterde werkverrigting, regstellings en meer…
Lees dokumente in of skryf in Markdown uit, ’n gewilde liggewig-etiketteringstaal.

Verbind objekte in Writer net soos in Impress en Draw. Skep visuele verbindings in Calc tussen selle, deur te gaan na Invoeg > Figuur > Verbindings in die keuselys.

Werk vinniger: EPUB-uitskryf, blaaispoed, SVG-uitvoer met biskaarte, 3D-grafieke en vele ander funksies het dan vinniger werkverrigting.
Vir ’n volledige lys van alle nuwe kenmerke, raadpleeg release notes.